UK


Bybel verkope het met 87% gegroei soos wat Generasie Z geloof herontdek.  In die algemeen het nie-fiksie boeke met 6% tussen 2023 tot 2024 gedaal, maar godsdienstige boeke het nie die tendens gevolg nie.  Een uitgawe, “the Good News Bible Youth Edition”, was veral baie populêr, met verkope wat amper verdubbel het van 2021.  ‘n Januarie opname het gevind dat 62% van die jeug hulself sal “baie” of “redelik” spiritueel, teenoor slegs 35% van die mense oor 65.  Prys God vir hierdie nuwe ontwaking.  Bid dat baie jongmense wat soekend is die Waarheid sal vind.  www.tiny.cc/wb313