Ingedruk tussen Indië en China, geïsoleerd deur die Himalaja’s is Bhoetan ‘n pragtige bergkoninkryk met antieke boeddhistiese kloosters en forte. Die wat ander gelowe as boeddhisme beoefen kan hul burgerskap en hul staatsvoordele verloor. Prys God, alhoewel die kerk klein is, is die kerk aan die groei. Daar is meer aktiewe jong Facebook gebruikers as die totale jeug populasie. In ‘n land fisiese toegang ‘n groot uitdaging is, is digitale toegang ongekend! Bid vir kreatiewe gebruik van sosiale media om die Evangelie an Bhoetanese te verkondig. www.tiny.cc/wb339