Iran


Ten spyte van erge vervolging, wat die doodstraf insluit, het massiewe hoeveelhede Iranese in die laaste jare na Jesus gedraai.  Van net 500 gelowiges uit ‘n Moslem agtergrond in 1979, het die gelowiges vandag tot meer as 1 miljoen gegroei.  Tog neem net ‘n fraksie weens vrees aktief deel aan die kerklike lewe.  “Transform Iran” het Kairos ontwikkel, ‘n baanbreker Christelike AI (Kunsmatige Intellegensie) persoonlike gids, wat ‘n intydse, persoonlike Bybelse gids bied.  Dit help hulle om in veiligheid en in anonimiteit geloof te ontdek, antwoorde oor God te vind en in Christus te groei.  www.is.gd/wb340