Stadig beweeg die 5 vriende na die vrouens toilette buite hule tronk. Hulle kyk terug. Niemand het hulle gevolg nie. In die stinkende vertrek kom hulle in die hoek bymekaar. Hulle sê so min as moontlik, altyd in ‘n fluister stem. Hulle raak stil en een vrou begin saggies sing. ‘n Ander gaan voor in ‘n kort gebed. Sy bid vir die gelowiges in Noord-Korea wat hul lewens waag terwyl hulle in huise wat deur kerse verlig word, in ysige woude, op parkie banke en in tronk toilette, bymekaar kom. God, ons vra U om ons broers en susters te beskerm en te seën vir die besluit om U te volg. www.tiny.cc/wb350