Slowenië


Toe sendelinge Daniel en Heather na Slowenië verhuis het, het hulle gesukkel om diep verhoudings te vestig weens die kultuur verskille.  Daniel het ‘n plaaslike bordspeletjie winkel ontdek.  Hierin het hy ‘n geleentheid gesien.  Slowenië het ‘n sterk bordspeletjie kultuur.  Hy het by ‘n weeklikse speletjies aand aangesluit en so vinnige geskakel met plaaslike mense wat ook ‘n belangstelling in speletjies het.  Dit het die geleentheid geskep vir dieper gesprekke, wat geloof ingesluit het.  Hierdie konneksies het die deur oopgemaak vir speletjies aande by ‘n plaaslike kerk.  Bid vir Daniel en Heather soos wat hulle saam met Sloweniese kerke werk om werklike verhoudings te bou, beide aanlyn en in persoon.  www.tiny.cc/wb419