Iran


Die voortgaande oorlog het baie swaarkry gebring, maar ter selfdertyd het dit onverwagse geleenthede geskep vir die land se ondergrondse kerk, met die dat die Iranese owerheid geforseer word om op die oorlog te fokus, in plaas daarvan om die Christelike aktiwiteite te monitor.  Die gevolg is dat die “Stem van die Martelare” duisende Bybels versprei het ten tye van die oorlog.  Die krisis het baie mense geforseer om oor hul sterflikheid te dink.  Dit maak hulle baie meer toeganklik om oor die ewigheid te praat.  Bid vir gelowiges se veiligheid, soos wat hulle met moed die geleentheid wat die onsekerheid van die oorlog skep, om oor die ewigheid en oor geloof te gesels.  www.tiny.cc/wb420