Myanmar


Boedisme is sentraal in Myanmar se identiteit.  Daaglikse word meriete gesoek in geestelikheid rondom plaaslike kloosters.  Christendom konsentreer hoofsaaklik op etniese minderhede soos die Chin en Kachin.  Met ‘n jaarlikse groei van 2% het Christendom ‘n selfonderhoudende plaaslike beweging, wat die gemeenskap help en kerke plant.  Terwyl burgerlike konflik die gemeenskap verplaas, vind Christelike groei plaas.  Groei neem toe in stedelike gebiede waar die jeug die Pinksterbeweging en nie-denominasionele kerke plant via digitale dissipelskap.  Vra God om kerkleiers en evangeliste te beskerm, wat hul lewens waag om God se Woord na afgeleë gebiede te neem.  www.bit.ly/wb423