Nadat Sami Ullah, ‘n 11-jarige wees seuntjie wat sy sibbes moes versorg ‘n Storieverteller (‘n solar MP3 speler met Bybelstories) ontvang het, het hy begin om plaaslike kinders te vergadering om daarna te luister. Die transformasie in sy lewe het die aandag van die stamleiers gevang. Dit het uiteindelik die deur oopgemaak vir ‘n volledig vorming van ondergrondse geloofsgroep. Na die verspreiding van ‘n paar duisend Storievertellers het 435 individue uit ‘n Moslem agtergrond hul vertroue in Jesus geplaas. Hierdeur is 15 ondergrondse kerke in Afghanistan en Pakistan gestig. Bid vir die beskerming van hierdie jong gelowiges. Kyk na Sami se getuienis. www.tiny.cc/wb424