Iran


Soos wat onrus toeneem, beleef families gevaar, honger en isolasie.  Plaaslike pastore waag hul eie lewens om fisiese hulp en versorging te bied:  Hulle leef met die motto:  “Ons kan nie hul lyding wegneem nie, maar ons kan seker maak dat hulle nie alleen ly nie”.  Gebedspunte:  * Beskerming:  Vir pastore wat deur vyandige gebiede moet reis.  * Voorsiening:  Vermeerder die kos en mediese voorraad vir die families.  * Uithouvermoë:  Dat huiskerkleiers God se teenwoordigheid sal beleef.  * Oes:  Dat praktiese genade mense se harte sal oop maak en versag vir Christus.  www.tiny.cc/wb429