“Weg met die diktator” is gedreunsing soos wat duisende betogers se woede ontvlam het teen die Opperheerser Ayatollah Khamenei nadat ‘n Oekraïnse passasiers vliegtuig afgeskiet is. Honderde (selfs duisende) betogers is die afgelope maande deur die polisie vermoor. Hierdie ontevredenheid het die ondergrondse, vervolgde kerk oor die laaste 30 jaar laat floreer tot meer as ‘n miljoen Jesus volgelinge. Bid dat baie meer van die populasie van 82 miljoen Jesus sal vind. www.bit.do/wb03