Baie mense in China vier Kersfees, maar dit is geneig om ‘n baie gekommersialiseerde fees te wees, met baie min kennis van Jesus. Die kerk sien dit as ‘n ideale geleentheid vir uitreik. Kerke hou Kersvierings met doopgeleenthede, kore wat kersliedere sing en die Kersverhaal wat vertel word. Desember is ‘n fenominale maand vir nuwe gelowiges om tot geloof te kom. Bid dat die Helige Gees self mense na Homself sal trek in die Kerstyd. Vra God om gelowiges in die geregistreerde, sowel as ongeregistreerde kerke teen regerings vervolging te beskerm. www.is.gd/wb149