Die wêreld gebedsentrum in Birmingham moedig Christene aan om hul “lig te laat skyn” in hulle gemeenskappe tydens Kersfees. Hul versoek is dat jy jou “tradisionele jaarlikse Kersdiens van binne jou gebou na buite in ‘n plaaslike publieke plek sal neem”. Tydens die naweek van 16-17 Desember sal “skyn-jou-lig” geleenthede van verskillende grotes en formate in stadsale, belangrike strate, winnkelsentrums en ander publieke plekke plaasvind. Bid dat ongelowiges uitgedaag sal word sodat hulle hul behoefte aan ‘n Verlosser sal besef. www.is.gd/wb150