MENA leierskap sentrum se doel is om die evangeliebediening te versnel deur Christelike leiers oor die MENA (Midde-ooste/Noord Afrika) area toe te rus. Laas jaar het 450 deelnemers van ongeveer 30 nasionaliteite vir hul kursusse ingeskryf. Die kursus lei leiers op hoe om aanlyn kerke te hou en hoe AI geselsrobotte disipelskap en evangelisasie kan ondersteun. Aanleiding kerke voorsien in ‘n groot behoefte waar Christene in fisies byeen kan kom nie. Een van die bedienings het nou ongeveer 50 000 mense wat inskakel. Bid vir baie mense om Jesus te vind en vir beskerming in die vyandiggesinde areas. www.tiny.cc/wb306