Nadat Joo Min amper omgekom het weens hongerte, het sy ‘n rivier oorgesteek en ontsnap, in ‘n tyd wat ongeveer 3 miljoen mense weens hongersnood gesterf het. ‘n Werker van Geopende Deure het haar gevind en na een van die veilige huise geneem. Hier is vir haar kos gegee. Sy het hier ook vir Jesus aangeneem. Jare later het Joo Min die roeping ontvang om terug te slyp na Noord-Korea om die Goeie Nuus daar te deel. Daar is 400 000 gelowiges in Noord-Korea. Vandag is Joo Min, onder groot gevaar vir haar eie lewe, ‘n leier in die ondergrondse kerk. Bid vir die Noord-Koreana wat teruggeslyp het in Noord-Korea, om daar die Evangelie te deel. www.is.gd/wb308