Ramadaan (28 Febr – 30 Mrt): 80% van Moslems het nog nooit die evangelie gehoor nie, met slegs 1 sendeling per miljoen Moslems, wat onder die ongeveer 1,8 biljoen Moslems werk. Ten spyte hiervan, weens voortgesette gebede, veral tydens Ramadaan, is die Heilige Gees met ‘n ongelooflike beweging besig. Moslems droom van en beleef visioene van Jesus. Honderde vorige sheikhs, imams en fundamentele Islamiete, is nou Christus volgelinge en lei baie ander ook uit Islam na Christus. Prys God. Meer Moslems het Jesus Christus in die laaste 25 jaar ontmoet, as in die vorige 1250 jaar! www.tiny.cc/wb310