Beskerming


Hoe rekenaarspeletjies vervolgde Christene kan beskerm.  By die Terug na Jerusalem “hackers” konferensie het programmeerders geheime boodsdkappe in hul applikasies versteek as gewone applikasies, in speletjies soos mincraft, photo galleries of vir boeke vir die vervolgde Christene, om met mekaar te kommunikeer.  Een applikasie lyk soos die Koran, waar funksioneer as ‘n geheime kommunikasie gereedskap stuk vir gelowiges.  Bid vir wysheid vir die opkommende Terug na Jerusalem programmeerders by die konferensie, soos wat hulle daarna streef om kommunikasie gereedskap ontwikkel vir Christene in vyandige nasies.  www.is.gd/wb349