Baie Lebanese voel soos “guiselaars” na die politieke en militêre besluite van Hezbollah, wat die land in die oorlog met Israel ingetrek het, wat 1,2 miljoen mense in die suide verplaas het. Baie leef in vrees en weier om Shia Moslems te huisves as gevolg van hulle verbintenis met Hezbollah. Christen kerk en organisasies werk nou in ongekende eenheid saam, soos wat hulle dien en die verplaaste mense, met ‘n groot risiko vir hulself, huisves. Bid vir die kerk soos wat hulle Christus se liefde uitleef en politeke verdeeltheid oorbrug om die in nood te dien. Bid dat baie mense Jesus in die moeilike tye sal vind. www.tiny.cc/wb413