Preekskets 5 Julie 2026 Ds Jacques – Die Koning het gekom. Daarom leef ons met hoop.
Teks: Sagaria 9:9-17 Liedere: 499:1,2 521:1,2 33:1,5,7 Ons leef in ‘n wêreld waar mense smag na leiers wat vertroue kan inboesem. Ons verlang na iemand wat vrede kan bring, geregtigheid kan laat geskied en hoop kan gee vir die toekoms. Toe Sagaria sy profesie uitgespreek het, het Israel hulself in ‘n moeilike situasie bevind. Hulle […]